loading

Agri Monitor - 10 August 2021

In vandag se Agri Monitor gesels Agra se Hendrik Prinsloo oor die suksesse van die afgelope speenkalfseisoen. 'n Ma, vrou en gewese onderwyser, Helga van der Merwe, wys haar pluimveeboerdery in die eerste van twee video-aflewerings. Ons gesels ook kortliks met die LPO-se ondervoorsitter oor die sluiting van die laaste skaap-uitvoerabattoir. 10 Augustus 2021 #AgriMonitor Klik op Oneuptwo.com vir die digitale TV-uitsending.