Die vernietigende veldbrand by Dordabis het dié wesentlik gevaar vir boerderye opnuut onder die soeklig geplaas. Roelie Venter, uitvoerende bestuurder van die Namibië Landbou-unie (NLU), gesels hieroor. #Kletskompas #VeldbrandeNamibië NRU Premier League: Standings