loading

Kletskompas - 6 Augustus 2021

EKSKLUSIEF: Die finaal van die KletsSpele se 20m vir vroue o/60. Ons gesels ook met Iani de Kock, kliniese sielkundige met 'n passie vir sportsielkunde. Die marathonswemmer Phillip Seidler verduidelik sy geduldige strategie wat hom in die laaste ronde in Tokio in staat gestel het om te versnel en verskeie kampioenswemmers verby te steek. #Kletskompas #Nuus #Tokyo2020