Lorriedrama op die pad tussen die Ariamsvlei en die Nakop-grenspos, asook Covid-syfers is die fokus in vandag se Kletskompas - natuurlik nuus en 'n video-onderhoud oor die Olimpiese Spele. #Kletskompas #Nuus #Tokyo2020 #Covid19 NRU Premier League: Standings