loading

Kletskompas - 4 Augustus 2021

Hulle noem haar die MBOMAnator en Christine Mboma en Beatrice Masilingi is ál waaroor Namibië gons sedert hul skitterende vertoning gister by die Olimpiese Spele in Tokio. Sportredakeur Andrew Poolman en Jo-Maré Duddy gesels oor dié jong heldinne in #Kletskompas, wys videos, wat internasionale koerante asook media te sê het én kyk tong in die kies na memes oor dié blitse in die Twittersfeer.