loading

Agri Monitor - 02 August 2021

In hierdie episode van Agri Monitor gee Elvira Hattingh terugvoer oor die nasionale voedselsekuriteitsgesprek wat tans plaasvind en Georgene Rossouw van die André Rossouw Trust, grootste bokuitvoerders in die land, vertel van dié bedryf se uitdagings. Ons plaasbesoek is by Komsberg aan die Oranjerivier. 3 Augustus 2021 #AgriMonitor Klik op Oneuptwo.com vir die digitale TV-uitsending.