loading

Kletskompas - 3 Augustus 2021

Kyk in vandag se program na 'n video oor Miki Jovanovic, 'n vrou wat haar nie deur fibulêre hemimelia laat onderkry nie. Namibië se twee groot nuusmakers by die Olimpiese Spele is natuurlik die naellopers Christine Mboma en Beatrice Masilingi, wat beide na vandag se finaal van die 200 meter vir vroue gevorder het. Ons speel 'n video wat wys wat dié twee Namibiërs die afgelope 24 uur vermag het. #Kletskompas #Nuus #Tokyo2020