loading

Kletskompas - 2 Augustus 2021

In vandag se program: Die afrigter van Namibië se twee blistse, Henk Botha, het videoboodskappe van Christine Mboma en Beatrice Masilingi uit Tokio gestuur. Ons gesels met die uitvoerende hoof van Namibia Media Holdings (NMH), Albe Botha, oor die groep se jongste mylpaal. Maak 'n draai op NMH se nuwe TV-kanaal op die internet (www.oneuptwo.com) vir regstreekse nuus en hope ander progamme en vermaak. #Kletskompas