loading

Agri Monitor - 15 Februarie 2022

In NUUSGESPREK gesels Thinus Pretorius, voorsitter van die Lewendehaweprodusente-organisasie (LPO), oor hul besoek aan Meatco en kommer oor die volhoubaarheid van die hoë produsentepryse wat tans betaal word. En in PLAAS TOE verduidelik Klaas Malan van die plaas Venus in die Grootfontein-vallei die kern van bewaringsboerdery “is om ons ingesteldheid teenoor die natuur te verander. “Ek voel dis ’n voorreg om verantwoordelik te kan optree,” sê hy oor dié boerderymetode. Kyk al ons programme aanlyn by oneuptwo.com en volg ons op DStv se kanaal 285.