Telemediese konsultasies en medikasies wat met ’n hommeltuig op jou verafgeleë plaas afgelewer word, is die oplossing as jy ver van ’n dokter woon. Dr. Armid Azadeh vertel meer hieroor.
Elvira Hattingh kuier in vandag se episode by Emil Jung op sy mielieplaas naby Grootfontein en kom meer oor droëlandverbouing te wete.
#AgriMonitor
Volg ons ook op oneuptwo.com