Jo-mare Duddy en Henriette Lamprecht probeer met die eerste KletsUitspeel vir 2022 hul vrees vir hoogtes besweer by Urban Friction se klimmuur. Richard Ford probeer hulle tou- en klimwys maak. #KletsUitspeel NRU Premier League: Standings