loading

Kletskompas - 12 Januarie 2022

Die internasionale media het onlangs weer berig oor beweringe dat China sy oog op Walvisbaai se strategiese ligging vir die vestiging van ’n vlootbasis het. Prof. Abel Esterhuyse, wat verbonde is aan die departement strategiese studies in die fakulteit krygskunde aan die Universiteit Stellenbosch, het via WhatsApp met Kletskompas hieroor gesels. #Kletskompas Volg ons stromingdiens by oneuptwo.com