loading

Kletskompas - 11 Januarie 2022

’n Walvisbaaier was deel van die span wat help skep het aan die Madrigales van Encanto wat weggesteek in die berge van Colombia woon. Dié magiese Disneyfliek bekoor fliekgangers die wêreld oor en het pas ook ’n Golden Globe-toekenning ingepalm. Ons kyk na ’n onderhoud met die regisseurs Jared Bush en Charise Castro Smith, en loer na die lokfilm. #Kletskompas #Encanto Volg ons stromingdiens by oneuptwo.com