loading

Kletskompas - 10 Januarie 2022

'n Splinternuwe jaar met splinternuwe geleenthede en uitdagings lê voor. Mag 2022 vir julle baie voorspoed en vreugde bring. Henriette Lamprecht is in die nuusstoel en Augetto Craig gesels met Toivo Ndjebela, redakteur van Namibian Sun, oor die Swapo-kongres later vanjaar en opwarming in die stryd om wie pres. Hage Geingob se opvolger gaan wees. #Kletskompas Volgens ons ook op oneuptwo.com