loading

Agri Monitor - 15 December 2021

Die jaar is op sy rug en in vandag se episode saai ons twee van ons gewildste plaasbesoeke weer uit. Hoenderboerdery is deesdae ‘n gewilde manier om op plase nie ál die eiers in een mandjie te plaas nie, en deur diversifisering risiko te versprei. Die ander video gee ‘n terugblik op die besoek aan ZZ2 se groot dadelboerdery aan die Oranjerivier. Ons wens Namibië se boere en ons landbouvriende ‘n geseënde Kerstyd en ‘n voorspoedige 2022 toe. #AgriMonitor Volg ons ook op oneuptwo.com