loading

We Talk - 7 December 2021

Thinus Pretorius, voorsitter van die LPO en visepresident van die NLU, gesels oor landelike veiligheid en gee raad hoe gemeenskappe hulself moet organiseer om misdaad te bekamp en ander krisissituasies soos veldbrande doeltreffend te bestuur. Boere oraloor steier onder vee- en wilddiefstalle. Elvira Hattingh het slagoffers van sulke strooptogte se ervarings gedokumenteer. Waarskuwing: Dit bevat grafiese materiaal wat sensitiewe kykers kan ontstel. #AgriMonitor Volg ons ook aanlyn op die stromingskanaal, OneUpTwo.