loading

Kletskompas - 2 Desember 2021

Net toe die toerismebedryf dog die “ou normaal” is terug en die land se lodges meer en meer buitelandse besprekings kry, tref Omicron en slaan dié steunpilaar van die Namibiese ekonomie se wind opnuut uit. Jo-Maré Duddy het met Gitta Paetzold, uitvoerende hoof van die Gasvryheidsvereniging van Namibië (HAN), hieroor gesels. #Kletskompas Volg ons ook op oneuptwo.com