loading

Kletskompas - 1 Desember 2021

Dis soos om met ’n pitbull van 150 kg te stoei wat nie neergepen wil word nie. Só beskryf Naudé Dreyer van Ocean Conservation Namibia dié niewinsgewende organisasie se daaglikse stryd om robbe langs ons kus te red. Nuussake word ook oudergewoonte bespreek. #Kletskompas Volg ons ook aanlyn by oneuptwo.com