Met Kersfees om die draai, is die Tov-sentrum op Tsumeb en sy stigter, eerw. Edward Amathila, se groot omgeehart vir wees- en weerlose kinders, ’n verhaal van hoop. Tanja Bause het dié liefdadigheidsorganisasie besoek.
In die nuusgesprek laat ons julle saamgesels deur die kommentare op ons Facebook-plasings.
#Kletskompas
Volg ons ook aanlyn op oneuptwo.com