loading

Kletskompas - 29 November 2021

Wêreldnuus word die afgelope dae deur die nuwe Omicron-variant en ‘n reisverbod deur tientalle lande teen Suider-Afrika oorheers. Dít en meer word in die nuusgesprek bespreek. Droom jy van nuwe wiele, gratis en verniet? Carla Smit vertel hoe jy een van drie Mahindra-voertuie in Agra se Win a Car-kompetisie kan wen. #Kletskompas Volg ons ook aanlyn op oneuptwo.com