loading

Kletskompas - 22 Kletskompas 2021

Die jong Namibiese klimaataktivis Jakapita Kandanga was deel van Greenpeace se Rainbow Warrior wat na Glasgow in Skotland na COP26 gevaar het. Sy gesels met ons vanuit Londen. Kyk ook na nuwe video's wat vir ons kompetisie ingeskryf is. #Kletskompas oneuptwo.com