loading

Kletskompas - 16 November 2021

Namibië se Chani Rabe, Mej. Supranasionaal 2021, is in Curaçao en gesels met ons vanaf dié Karibiese eiland. Ons gesels soos altyd eers oor die hooftrekke in vandag se uitgawe en kyk na nog splinternuwe inskrywings in ons videokompetisie, ingestuur deur Dané Cloete, Koos Liebenberg en Bennie Steenkamp. #Kletskompas Kyk al #NMH se shows by oneuptwo.com.