loading

Kletskompas - 12 November 2021

“I sell dreams, small comforts, sweet harmless temptations to bring down a multitude of saints crashing among the hazels and nougatines.” Só skryf Joanne Harris in die verruklike boek, Chocolat. By Namib Belgium Chocolatier verkrummel die dapperstes se weerstand wanneer suikersoet verleidings opgedis word. In vandag se episode van #Kletskompas kuier ons by Jolene Maritz en Malan van den Berg en wys hoe sjokolade gemaak word. Ons dis ook weer inskrywings vir ons videokompetisie op. Volg ons ook aanlyn by oneuptwo.com.