loading

Kletskompas - 10 September 2021

Met eish, ja. . . Die storie van pa- en seunpaar Werner en Gerhard Kirsten se distilleerdery op Tsumeb is een van hoop in desperate Covid-tye. KI Distillery vervaardig ’n verskeidenheid spiritualieë wat brandewyn, enkelmout whisky, gin en tequlia insluit. Tanja Bause het hulle besoek. Ons kyk ook na julle video-inskrywings vir ons kompetisie waarin groot pryse op die spel is. #Kletskompas Volgens ons op die stromingskanaal, oneuptwo.com.