loading

Agri Monitor - 9 Novemeber 2021

Die bekende landbou-ekonoom dr. Kobus Laubscher gesels uit Bloemfontein oor die skerp styging in kunsmis- en dieselpryse en hoe duurder insette uiteindelik ook die verbruiker se sak sal raak. Elvira Hattingh het die Northern Select-veiling op Grootfontein bygewoon waar die duurste Brahmaan stoetbul vir N$82 000 verkoop. Altesaam 83 stoetdiere het onder die hamer gekom en die gemiddelde prys was N$46 013. #AgriMonitor Volg ons ook aanlyn by oneuptwo.com