loading

Kletskompas - 9 November 2021

Gesoute politieke skrywer Gert van der Westhuizen van Netwerk24 gesels in ’n Zoom-onderhoud oor die uitslag van die munisipale verkiesings in Suid-Afrika. Verder kuier Tanja Bause by Amace Naici van Tsumkwe Crafts & Tours, wat by die stigting van die eerste Lewende Museum in Namibië betrokke was. Ons gesels ook nuussake en kyk na die julle video-inskrywings. #Kletskompas Volg ons ook aanlyn by oneuptwo.com