loading

Kletskompas - 8 November 2021

Die wêreld het met groot belangstelling kennis geneem van Namibië se ambisieuse groenwaterstofprojek wat in die //Kharasstreek ontwikkel gaan word. Jo-Maré Duddy het met James Mnyupe, presidensiële ekonomiese raadgewer en waterstofkommissaris in Glasgow, Skotland, gesels waar COP26 tans aan die gang is. Ons bespreek oudergewoonte ook die nuus van die dag. #Kletskompas Volgens ons ook op ons stromingsdiens by oneuptwo.com