loading

Kletskompas - 5 November 2021

Dis dalk effe vroeg, maar ons kan almal met ‘n bietjie Kersatmosfeer doen. #Kletskompas kuier by Vader Krismis by die Windhoek Christmas Village by Wanderers. Pikkiepark se pikkies het vir die oumas en oupas by Seniorpark gaan sing en hul video’s met ons gedeel. En die oulikste Klets-kompetisievideo’s gaan jou in die regte naweekluim bring. Omgewingsghoeroe Sir David Attenborough deel sy hoop vir die toekoms by COP26. Klik op www.oneuptwo.com om die hele program op NMH se TV-kanaal te kyk.