loading

Kletskompas - 4 November 2021

In vandag se #Kletskompas: Romé Mostert van Cirrus Capital neem gister se hersiende begroting onder die loep. Jana-Mari Smith gesels met die ouers van Spencer Mandela Nakale, die driejarige seuntjie wat op 28 Desember 2020 spoorloos op Lüderitz verdwyn het. #NMHNews Klik op www.oneuptwo.com om die hele program op NMH se TV-kanaal te kyk.