loading

Agri Monitor - 2 November 2021

Dr. Roy Miller, bekende geoloog en kenner van minerale se impak op die kwaliteit van grondwater, verduidelik aan Agri Monitor hoe uraanontginning by Leonardville tot die besmetting van die Stampriet-akwifer sal lei. Ons lê ook besoek af op Henry Mudge se plaas Bergen by Tsumeb waar die vyfde Abenab Slaglam-boeredag die afgelope naweek plaasgevind het. #AgriMonitor Volg ons ook op ons stromingsdiens by oneuptwo.com