loading

Kletskompas - 2 November 2021

In vandag se #Kletskompas gesels die skoolhoof van die Gekombineerde Skool Mangetti Dune, Menesia Gomes, en Alan Corrigan van die Duitse nie-regeringsorganisasie Hand-in-Hand for Africa oor die 'Smart Board‘ wat Duitsland en Namibië via die internet verbind. Dié stelsel verbind San-kinders van Mangetti Dune met Duitse kinders van die privaatskool St. George’s in Keulen in Duitsland. Ons kyk ook na inskrywings in ons videokompetisie. oneuptwo.com