loading

We Talk - 26 Oktober 2021

In vandag se episode lê ons saam met die minister van landbou, water en grondhervorming, Calle Schlettwein, besoek af by die Kaïro Waterweek in Egipte waar volhoubare waterverbruik bespreek word, en kyk ook na die tweede aflewering van Elvira Hattingh se besoek aan die bekende stoetboer, Mecki Schneider. #AgriMonitor Volgens ons ook aanlyn by oneuptwo.com