loading

Kletskompas – 25 Oktober 2021

Ons wys nog inskrywings in ons videokompetisie en gesels oor vandag se uitgawe. In die onderhoudsegment deel ons ‘n greep uit Nicky Weimar, senior ekonoom van die Nedbank-groep, se insigte oor ekonomiese vooruitsigte vir Afrika. Sy het onlangs deelgeneem aan ‘n paneelbespreking aangebied deur Nedbank Namibia en Simonis Storm. Volg al ons programme by: oneuptwo.com #Kletskompas