loading

Kletskompas - 22 Oktober 2021

Jeanette Diergaardt gesels vanoggend op Kletskompas, by die WE Flex for Cancer stap. Die dapper stappers van NMH deel hulle ervaring oor die stap en hulle mening oor die ondersteuning van borskankerbewusmaking. Os kyk ook vanoggend na drie nuwe videoinskrywings vir die videokompetisie. #Kletskompas #OneUpTwo