loading

Kletskompas - 21 Oktober 2021

Dr. Emma Kirchner van die Windhoek Woordfees kuier op die kletsbank en gesels oor die impak van die pandemie en produksies waarna woordliefhebbers kan uitsien. Ons bespreek oudergewoonte ook die dag se nuus, en geniet lesers se video-inskrywings. #Kletskompas #OneUpTwo