loading

Agri Monitor

Babette Taljaard, wat al verskeie senior nasionale boogskiettitels ingepalm het, wys haar groenteboerdery op die plaas Veldduin buite Grootfontein en moedig ander jongmense aan om dieselfde te doen. Verder gesels die Forum vir die Beesvleiswaardeketting (BVCF) se voorsitter, megaboer Mecki Schneider, oor osprodusente se planne om 'n volhoubare en winsgewende uitvoerwaardeketting te vestig. #AgriMonitor Volg ons ook op oneuptwo.com