loading

Kletskompas - 5 Oktober 2021

Babette Taljaard, die bekende boogskutter wat reeds verskeie oorwinnings vir Namibië in die sportwêreld behaal het, vertel van haar groenteboerdery op die plaas Veldduin buite Grootfontein en hoe sy nou hier ook as 'n inspirasie vir die jeug wil dien. Ons blaai ook vlugtig deur vandag se uitgawe en wys nog drie nuwe inskrywings vir ons videokompetisie. Volg al ons programme by: oneuptwo.com #Kletskompas