Soek jy daai pot goud aan die einde van die (verf)reënboog? Kuier saam met Victor Boshoff, die besturende direkteur van Neo Paints, in die Klets-ateljee en vind uit hoe jy dit kan kry! Ons gesels ook nuus en kyk na video's in ons kompetisie. NRU Premier League: Standings