loading

Agri Monitor - 28 September 2021

Vandag kuier AgriMonitor by die Gobabis- en Windhoek Skou in ons nuussegment. Ons wys jou Gobabis se kampioendiere en ook die wenners van die kindertouleierkompetisie wat die afgelope Sondag by die Windhoek Skou gehou is. In ons Plaas Toe-segment kuier ons verder by die die ontluikende speenkalfprodusent, Janneman Breedt. #AgriMonitor #NMHNews oneuptwo.com