Voedselsekuriteit is 'n groot uitdaging by baie kleuterskole in Windhoek. Kletskompas neem dié in 'n video onder die loep. Ons gesels ook nuus en kyk na video's in ons kompetisie. #Kletskompas oneuptwo.com NRU Premier League: Standings