Prof. Lovemore Matipira gesels oor die navorsingsdag wat die Universiteit van Wetenskap en Tegnologie (NUST) vandag aanbied en die belang van navorsing vir Afrika. Jo-Maré Duddy en Henriette Lamprecht neem die nuus onder die loep.
#Kletskompas
oneuptwo.com