loading

Agri Monitor - 27 Julie 2021

Ons gesels met André Mouton oor die arbeidsgeskil wat hy en die ander twee afgedankte topbestuurslede, George Kotze en Jannie Breytenbach, teen Meatco ingestel het. Verder wys ons weer #AgriMonitor se besoek aan Haakiesdoorn, ’n groot dadelplaas aan die Oranjerivier. #AgriMonitor