loading

Kletskompas - 20 September 2021

Dis goeie nuus en dis gróót nuus. Vergeet van tongknopers soos IPO’s, EBITDA en P/E-verhoudings: Cirrus Capital se Jaco Schoombie gesels oor MTC se notering op die NSX in allemanstaal. Henriette Lamprecht vertel meer oor NMH se jaarlikse mediese bylaag. En ons kyk kompetisievideo’s! #Kletskompas oneuptwo.com