loading

Active Kids Episode 286 - 15 September 2021

My Zone is terug met nog 'n Afrikaanse episode! Ons tema vir die week is padveiligheid met die ministerie van onderwys, kuns en kultuur. Ons leer meer oor padtekens en het 'n lekker storietyd. Kyk gerus ook op ons nuwe TV-kanaal www.oneuptwo.com Bly veilig en geniet elke oomblik. #myzone #activekids #zoshyandzoeyandzacky #blyveilig #belêinjoutoekoms #padveiligheid