loading

Kletskompas – 26 Julie 2021

Axel Theissen, president van die Namibiese Fietsryfederasie, lewer kommentaar op ons atlete se vertoning by die Olimpiese Spele. Politiek sal nie die behuisingskrisis in die land oplos nie. So sê menseregte-aktivis Herbert Jauch. Ons deel grepe uit The Agenda se gesprek gister met hom en Fransina Kahungu, Swapo-lid van Windhoek se stadsraad en oudburgemeester, oor die afbreek van onwettige sinkhuise in Ombili. Ons wys ook verlede week se keuse van leserskiekies en uitgesoekte leserskommentaar. #Kletskompas