loading

Kletskompas - 13 September 2021

In vandag se program: • Ons wys nog inskrywings vir ons splinternuwe videokompetisie • Kyk ook wie se lesersfoto’s die afgelope week ons oog gevang het • Nuus en grepe uit die minister van justisie, me. Yvonne Dausab, se patrollie Vrydagaand saam met Windhoek se stadspolisie