loading

Kletskompas - 9 September 2021

Ons lê besoek af by Superfly Bio Converters in Windhoek waar Oliver Bause en sy span vlieëlarwes vir die vervaardiging van dierevoedsel en kompos gebruik. In ons nuusgesprek bespreek ons die skokkende selfdoodstatistiek in die land. #Kletskompas oneuptwo.com