loading

Agri Monitor - 7 September 2021

Windhoek Skou is om die draai en lewendehawe-organiseerder Hennie Kruger vertel waarna telers kan uitsien. Grondboontjies is een van die landbougewasse met reuse- groeipotensiaal. Elvira Hattingh het ’n inligtingsdag naby Grootfontein bygewoon waar Dawie Kok aan die woord was. #AgriMonitor oneuptwo.com