loading

Kletskompas - 6 September 2021

Het jy geweet honde kan opgelei word om te ruik of mense Covid-19 onder lede het of nie? Kyk hoe leer dr. Anna Marais, mededekaan van Unam se veterinêre skool, en haar span snuffelhonde dié kuns aan. Ons kyk ook hoe lyk van die inskrywings vir ons videokompetisie waarin groot pryse op die spel is. #kletskompas Oneuptwo.com