Die eerste dame van Namibië, Monica Geingos, voel só sterk oor inentings teen Covid-19 dat sy haar gister in Afrikaans daaroor uitgelaat het. Kyk dié video in vandag se #Kletskompas. Ons bring ook besoek aan 'n houtskoolfabiek en gesels met Hans Steyn, die besturende direkteur van Carbo Charcoal Namibia.
#kletskompas
oneuptwo.com